IN DIE VOETSPORE VAN JESUS
Die Gemeente
Die Hervormde Kerk Gemeente Bloemfontein se geestelike visie is die volgende: Aanbid en gehoorsaam God, dien en ondersteun mekaar. En ons geestelike misie is die volgende: Nader aan God, nader aan mekaar deur die ware God te aanbid, gegrond op Sy Woord en mekaar tot Sy eer te dien.
Die Gemeente word gelei deur Ds. Jaco Dreyer, Ds. Willem Dykema & Ds Ivan Katzke
Kliek hier vir die nuutste uitgawe van Die Herout
Die Getuienis van Koos Kruger
Kliek op die skakels:
Eredienste
Oggendiens
9:00 Sondae
Aanddiens
18:30 Sondae
Spesiale dienste
Hemelvaart – 30 May
Bartholomeusnag – 25 Augustus
Kerssangdiens – 3 November
Diensgroepe
Apostolaat
Oggendbybelstudie
Altenatiewe bybelstudie
Kerssangdiens – 3 November
Projekte
Huidige Fondsinslamelings:
Geen
Uitreikaksies
MRCC gemeente – Bloemfontein - www.nhka.org
Athalia huise – Bloemfontein - www.facebook.com/athalia.bloemfontein/
Kinderhuise van die NHKA - www.nhka.org/index.php/so-dien-ons-11/kindersorg.html
TOIBO instituut – Bloemfontein - https://toibo.org.za/portfolio-item/martie-du-plessis/
Donasies
Donasies vir ons verskillende projekte kan gemaak word deur ‘n EFT inbetaling. Gebruik die spesifieke projek waarvoor u ‘n donasie maak as u verwysing gevolg deur u voorletter en van.
Apostolaat
Bybelverspreiding
Bou- en onderhoudsfonds
Barmhartigheid
Gemeentelid en Gesin
Bankbesonderhede:
ABSA
Rekening Nommer: *****************************
Tak Nommer: ************
Preke
Kliek op die PDF of Video van die preek wat u wil aflaai van die webblad:
Ds J Dreyer | 2019/05/16 | PDF | Video
Ds W Dylema | 2019/05/09 | PDF | Video
Ds J De Wet | 2019/05/02 | PDF | Video
Skakels